Gatiep sit opi couch en kyk ‘n video…

Skielik skree hy vi die ou ini video:

“MOENIE INI KERK GAN NIE…ooooh DJY GAN SPYT WIES NE!!!”

Sy vrou vra homL Gatiep….wat kyk d’jy?

Hy antwoord….”Ons trou video…!!”

Add to the conversation

Your email address will not be published. Required fields are marked *