Gatiep ini Kerk
Gatiep sit opi couch en kyk 'n video... Skielik skree hy vi die ou ini video: "MOENIE INI KERK GAN NIE...ooooh DJY GAN SPYT WIES NE!!!" Sy vrou vra homL Gatiep....wat kyk d'jy? Hy antwoord...."Ons trou video...!!"
Read more →